MENU

Fun & Interesting

16 Februarie 2025 met Clemens Mans

Kruiskyk 6,091 lượt xem 6 days ago
Video Not Working? Fix It Now

Geniet lof en aanbidding deur KFS orkes en 'n woord deur Clemens Mans "''n Welgevallige offer"
Liedere:
Holy for ever
Vure medley
Holy, Holy, Holy
My alles op die altaar
You are holy
The Anthem

Vir meer inligting, donasies, produkte en kontak besoek gerus ons webtuiste by: www.kruiskyk.tv

Skriflesing: Romeine 12 : 1 "Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens."

Comment