Preek 1:
Teks:
Heidelbergse Kategismus
Sondag 28 V/A 75-77
Tema:
Nagmaal is die hoogtepunt van gemeenskap tussen God en die gelowige hart van die mens.
Preek 2:
Nagmaal as geheimenisvolle eenheid tussen God en mens, maar ook
mense onderling.
Teks:
Heidelbergse Kategismus
Sondag 28 V/A 75-77
Tema:
Nagmaal bewerk ‘n geheimenisvolle eenheid tussen God en mens, asook tussen mense onderling.