Jesus Christus is die Hoëpriester wat die Nuwe Verbondsoffer in die Orde van Melgisedek uitvoer
Die rede waarom Jesus vir ewig die Hoëpriester geword het in die orde van Melgisedek is omdat daar ook in hierdie tyd die Pasga van die nuwe verbond bestaan wat Hy as die Priester moet volbring.
Net soos Melgisedek Abraham in die Ou Testamentiese tyd met brood en wyn geseën het, het Jesus die seën van die ewige lewe deur brood en wyn aan die mensdom gegee.
Die lede van die Kerk van God volg die pad van Christus Ansanghong, wat in die orde van Melgisedek gekom het
Net soos Jesus, het die Wederkoms Christus Ansanghong ook gedien as die Hoëpriester in die orde van Melgisedek, wat die seën van die ewige lewe verleen het deur die brood en wyn van die Nuwe Verbond Pasga.
In hierdie eeu kan slegs diegene wat die orde van Melgisedek van die nuwe verbond volg, nie die orde van Aäron uit die ou verbond nie, die kinders van die belofte word wat God se belofte beërf.
Hebreërs 6:17–20
Omdat God vir die erfgename van die belofte nog soveel sekerder wou aantoon hoe onveranderlik sy besluit was, het Hy dit met 'n eed gewaarborg. . . .
Dit is waar Jesus, ons Voorloper, ter wille van ons ingegaan het, en Hoëpriester vir ewig geword het volgens die orde van Melgisedek.
Efesiërs 3:6
[N]aamlik dat die heidene deur die evangelie mede-erfgename, medelede van die liggaam en deelgenote aan die belofte in Christus Jesus is.
[Hierdie video is onder Kopiereg deur die Wêreld Sending Genootskap Kerk van God. Ongemagtige permises en verspreiding is verbode]
〖World Mission Society Church of God〗https://watv.org
〖WATV Media Cast〗 http://watvmedia.org/af